Dit is ’n vreemde (en snaakse) spulletjie wat hier woon. En niemand gaan met hulle mors nie.
Sleutelwoord Argiewe:Anna-Mart van der Merwe
2018 Fiëstas
Vanjaar se Fiëstas het op Donderdag 8 Februarie 2018 by Montecasino Teatro in Johannesburg plaasgevind.
Fotostaatmasjien
’n Kopie van die werklikheid, of die lewe self?
kykNET Fiëstas-toekennings 2018
Die Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het.
Liewer
’n Lewende disseksie van vier karakters wat dit verdien.
The Painted Rocks at Revolver Creek
Athol Fugard, Anna-Mart van der Merwe en Tshamano Sebe is te sien in hierdie nuwe teater produksie en hulle vertel ons meer hiervan.
Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente
Die rolprente wat vanjaar by die Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is onlangs bekend gemaak.
Nobody’s Died Laughing
Die dokumentêr, Nobody’s Died Laughing, handel oor die lewe en werk van die kunstenaar en aktivis Pieter-Dirk Uys.
Goeie jaar vir Naledi-toekennings
Volgens Dawn Lindberg, uitvoerende hoof van die Naledi-toekennings, was die afgelope jaar een van die hoogste standaard nog in die uitvoerende kunste.
Fiëstas – die benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is onlangs aangekondig.