Les Cenci is ’n semi-biografiese dramatisering van die lewe van die Franse digter, skrywer, regisseur en akteur Antonin Artaud.
Sleutelwoord Argiewe:Fiona Ramsay
Goeie jaar vir Naledi-toekennings
Volgens Dawn Lindberg, uitvoerende hoof van die Naledi-toekennings, was die afgelope jaar een van die hoogste standaard nog in die uitvoerende kunste.
Doubt: A Parable
Doubt: A Parable het al verskeie internasionale pryse ingepalm, onder andere die Pulitzer-prys vir drama.
#NAF2015 The Imagined Land
Die befaamde dramaturg Craig Higginson se nuwe toneelstuk oor ’n Zimbabwiese skrywer wat breinchirurgie moet ondergaan.
Delirium
Bekende teatermaker Ariel Dorfman se Delirium het gister by die Markteater afgeskop.
Life x 3
Waar begin ek. Dis een van daai gevalle waar ´n stuk absoluut briljant aanmekaargesit is, maar daar is geen eintlike rede daarvoor nie. Miskien is ek net te stupid, maar kan iemand my asseblief net sê wat die doel van die teks is? Yasmin Reza neem ´n aand in die lewe van Sonia (Louise Barnes) …