Die 23ste Hilton Kunstefees vind vanjaar weer plaas by die prentjiemooi Hilton College in Hilton, KwaZulu-Natal vanaf 18 tot 20 September.
Sleutelwoord Argiewe:Greg Homann
#NAF2015 A voice I cannot silence
A voice I cannot silence is ’n aangrypende ontdekking van die lewe soos dit uitgebeeld is in die woorde, verhale, poësie en outobiografieë van Alan Paton.
#NAF Oedipus @ Koö -nú!
Oedipus @ Koö -nú! is ‘n gewaagde nuwe toneelstuk geskryf en geregisseer deur Greg Homann.
Delirium
Bekende teatermaker Ariel Dorfman se Delirium het gister by die Markteater afgeskop.