In 2001 skryf Jak de Priester sy eerste groot treffer, Sally Williams Nougat, die lied wat die begin van ’n merkwaardige loopbaan sou wees.
Sleutelwoord Argiewe:Jak de Priester
Jak de Priester in Konsert
Oudergewoonte is Jak de Priester weer die einde van die jaar by Die Boer teater in Durbanville.
Maanligfontein
In 2025 vier ons Afrikaans se 100ste bestaansjaar as amptelike taal!
Jak de Priester en die Kaapse Lawaaimakers
Na vier jaar in die Kaap het die Kaapse musiek en klank en talentvolle musikante onder die vel ingekruip van die storieverteller en liedjieskrywer Jak de Priester.
Hartkamer – Jak de Priester
Na vier jaar stel Jak de Priester weer ‘n nuwe album bekend, getiteld Hartkamer.
Kersfees Skouspel terug in Pretoria
Kersfees Skouspel is terug by die SunBet Arena by Time Square in Pretoria op Sondag, 17 Desember om 15h00.
Jak de Priester, ‘n Winterkonsert
Jak de Priester is by die Drostdy Teater in Stellenbosch met sy warm Winterkonsert.
Die Anderkant van Sukses
Maak gereed om ’n aangrypende reis aan te pak oor die lewens van ’n paar van Suid-Afrika se mees suksesvolle individue, onder leiding van dr. Johan Beukes.
Nuwe aanlyn reeks ondersoek die suksesgeheime van bekende Suid-Afrikaners
Dr. Johan Beukes, hoëprestasieleierskapafrigter en inspirerende spreker, het pas ’n opwindende nuwe aanlyn reeks bekendgestel wat op suksesvolle Suid-Afrikaners fokus.
Jak de Priester en Saarkie
Jak de Priester span kragte saam met die hoofsanger van die rockgroep Saarkie. Sy op kitaar en hy op klavier.
