Van 21 tot 31 Desember 2024 keer die GrootFees terug na Hartenbos met ’n opwindende reeks musiek- en vermaakaanbiedinge wat vir die hele gesin se vermaak verseker.
Sleutelwoord Argiewe:Ruhan du Toit
Kersfees Skouspel terug in Pretoria
Kersfees Skouspel is terug by die SunBet Arena by Time Square in Pretoria op Sondag, 17 Desember om 15h00.
Ruhan du Toit met sy vieroktaafstem
Ruhan du Toit, met sy uitsonderlike vieroktaafstem, sjarmante verhoogpersoonlikheid en spontane energie, het sedert 1993 diep spore in die musiekbedryf getrap.
Ruhan du Toit in die Kaap
Ruhan du Toit is al sedert 1993 in die musiekbedryf.