Die laaste bietjie winterweer is nog in die lug, maar ons droom reeds van warm somersdae, strandvakansies en onvergeetlike musiek onder die sterre.
Sleutelwoord Argiewe:Hartenbos
GrootFees 2024: ’n Vakansiehoogetpunt vir Hartenbos
Van 21 tot 31 Desember 2024 keer die GrootFees terug na Hartenbos met ’n opwindende reeks musiek- en vermaakaanbiedinge wat vir die hele gesin se vermaak verseker.
Die reuk van koffie
Koos Kombuis, kulturele guerrilla, is terug.
