Die kunstenaar en sy medewerkers ondersoek tussen-in ruimtes
Sleutelwoord Argiewe:Vrystaat Kunstefees
Jannie se fees
Na baie jare van musiek maak en musiekfeeste van die vroegste tye af, maak Jannie du Toit vanjaar ‘n draai by ses van die grootste kunstefeeste in Suid-Afrika.
Die Rypmaakkamer
Die verhaal gaan oor die mens se oorlewingstryd wat lei tot moord, sielkundige aftakeling en kannibalisme.
Wees net jouself
Ná 20 jaar van klavierspeel is Rocco se leuse, “Wees net jouself, al die ander is reeds geneem!”.
Chris Chameleon in ‘n BOO!tiful geraas
Vanjaar is die mondigwording van Boo!, een van Suid-Afrika se mees opwindende musiekuitvoerprodukte.
Droom, Martha, droom
Martha wag vergeefs dat haar minnaar sy beloftes nakom.
Reënboog oor Suid-Afrika
Jak de Priester bied in Reënboog oor Suid-Afrika, 13 nuwe, oorspronklike, Afrikaanse liedjies geskryf deur homself.
Two violinists
Die befaamde violiste Zanta Hofmeyr en Miro Chakaryan voer ‘n opwindende program van virtuose vioolduo’s uit.
Reflections on a legend 46664
Die Odeion Strykkwartet bring met dié uitvoering hulde aan Nelson Mandela, die eerste demokraties verkose president van Suid-Afrika, wat vanjaar sy 100ste verjaardag sou vier.
Fynbesnaard
CH2 span snare saam met viool en kitaar duo World@South vir ‘n musikale reis deur die kontinente.