Meat World Springs en RSG is ook op soek na die Oos-Rand (Ekurhuleni) se Braaikoning.
Sleutelwoord Argiewe:Riaan van Rensburg
Chris Chameleon in ‘n BOO!tiful geraas
Vanjaar is die mondigwording van Boo!, een van Suid-Afrika se mees opwindende musiekuitvoerprodukte.
Oppiwater Kunstefees 2018 program
Die Oppiwater Kunstefees vaar vanjaar vanaf 15-20 April 2018 op die MSC Sinfonia vanaf Durban na Mosambiek.
Flennie die Snare
Bantom hom so
En flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind
Pretoria kry eie Afrikaanse Kunstefees
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), in samewerking met SA Expo Feesgids, bou voort op die sukses van groot kuier- en kultuurfeeste – soos KKNK, Innibos en Aardklop – en loots op 19 en 20 Augustus 2016 die eerste jaarlikse FAK Kunstefees, wat voortaan in Gauteng gaan nesskop.
Dreams
Innibos-feesgangers word vanjaar getrakteer met ’n samewerking tussen Chris Chameleon en die Drakensberg Seunskoor.
Boo! is terug
Boo! het in 1997 in die agterstrate van die vuil Brixton, Johannesburg begin.