Mauritz Lotz het meer as 4 000 opnames op sy kerfstok, spog met twee Grammy-pryse en is self ’n beoordelaar van die Grammy’s.
Sleutelwoord Argiewe:Mauritz Lotz
Luna Paige – Nuwe Album en ‘n Toer
Luna Paige neem die nuwe album, Die Reisigers, en kuns deur Theo Paul Vorster op toer.
Woord en musiek met Deon Meyer
Deon Meyer se nuwe Griessel-en-Cupido-roman waarop almal gewag het!
Op my ou ramkietjie
Met die vreugdevolle viering van Afrikaans se eeufeesjaar as amptelike taal, bied legendariese sanger en liedjieskrywer Jannie du Toit aan luisteraars ’n album vol gevoel, erfenis en musikale meesterlikheid.
Rocco de Villiers en Mauritz Lotz
Nadat Rocco laat in 2024 na Kaapstad verhuis het, en 60 jaar oud geword het in Januarie vanjaar, is 28 en 29 Junie sy eerste winterkonserte as Kapenaar.
Frieda van den Heever, Mauritz Lotz, Jonno Sweetman
Gaan luister op 15 Mei en 5 Junie na die musiek van Spoorsny en meer. Frieda van den Heever gaan saam met die uitstekende musikante, Mauritz Lotz en Jonno Sweetman op die verhoog wees. By Die Boer teater restaurant in Durbanville op 15 Mei en 5 Junie Kaartjies kos R 230 en is beskikbaar …
Lees meer “Frieda van den Heever, Mauritz Lotz, Jonno Sweetman”
Frieda van den Heever by Die Boer
Kom luister op 19 Januarie en 7 Februarie by Die Boer teater in Durbanville om 20h30 na die musiek van Spoorsny en meer.
Stem en Snaar
Stem en Snaar is ‘n nuwe vertoning aangebied deur Johan Liebenberg, bekend vir sy puik vertolking van die legende Neil Diamond se tydlose liedjies, en die kitaar virtuoos, Mauritz Lotz wat bekendheid verwerf het vir sy ongelooflike kitaarspel.
Met Stem en Snaar
Met Stem en Snaar is ‘n nuwe vertoning aangebied deur Johan Liebenberg, bekend vir sy puik vertolking van die legende, Neil Diamond se tydlose liedjies, en die kitaar virtuoos, Mauritz Lotz, wat bekendheid verwerf het vir sy ongelooflike kitaarspel.
Op ‘n Eiland
Coenie de Villiers keer terug na die verhoog met ‘n nuwe vertoning, Op ‘n Eiland.
