Met “Afdraaipad” bring Jannie du Toit en Daniellé Botes ’n diep menslike, ontroerende
duet na luisteraars – ’n lied wat stadig ry, stilhou, verdwaal, en tog aanhou glo dat daar
iewers ’n afdraai is wat na vrede lei.
Sleutelwoord Argiewe:Jules De Corte
Op my ou ramkietjie
Met die vreugdevolle viering van Afrikaans se eeufeesjaar as amptelike taal, bied legendariese sanger en liedjieskrywer Jannie du Toit aan luisteraars ’n album vol gevoel, erfenis en musikale meesterlikheid.
Grenzeloos Nederlands – Jules de Corte
Hulle gemeenskaplike bewondering vir Jules De Corte het daartoe gelei dat Bert van den Brink en Jannie du Toit beplan om later vanjaar ’n program aan te bied met die musiek van hulle held.
