Jannie du Toit en Daniellé Botes stap saam op die “Afrdraaipad”

Met “Afdraaipad” bring Jannie du Toit en Daniellé Botes ’n diep menslike, ontroerende
duet na luisteraars – ’n lied wat stadig ry, stilhou, verdwaal, en tog aanhou glo dat daar
iewers ’n afdraai is wat na vrede lei.

Terugblik op 2012

Onthou: Reza de Wet, Zak van Niekerk, Annake de Villiers, Maurice Sendak, Donna Summer, Robin Gibb, Ray Bradbury, Christa Steyn, Gore Vidal