Het jy al ooit ‘n engel gesien, gevoel, geruik? Wat sal jy maak as jy een in jou kombuis betrap?
Sleutelwoord Argiewe:Christa Steyn
20 Hande 1 Hart
Een trekklavier, drie klaviere, tien pianiste, twintig hande – maar net een hart.
Minette du Toit-Pearce lei fees in
Minette du Toit-Pearce stuur 2011 se Klein Karoo Klassique se vokale musiek van stapel.
Ietsie oud, ietsie blou, ietsie nuut en iets geleen
Die Oude Libertas-amfiteater is vanjaar so spoggerig soos ’n somerbruid.
Die laaste reis van Geerhardt van der Lende
Dié musiekspel vertel die verhaal van Geerhardt van der Lende – ’n man wat na die afloop van die Tweede Wêreldoorlog naarstiglik probeer om sy ware identiteit geheim te hou.
‘n Dawerende gejuig en ander prettighede
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
KKNK 2009 – My keuse
Quintus van Rensburg se oorspronklike plan was om vanjaar se KKNK te ignoreer, dit was tot Mevrou snuf in die neus gekry het.
Jannie en die tannie
Hierdie weldeurdagte, fyn stuk musiekteater uit die pen van Jannie du Toit en Christa Steyn stel ondersoek in ná, en ontketen ‘n warboel van emosies óór die liefde.
Nagkantoor
‘n Splinternuwe CD – Nagkantoor – met die musiek van Koos du Plessis is pas in die handel uitgereik.
Blouberg
Na amper drie jaar stel Lucas Maree weer ‘n nuwe CD bekend.
