Donker. Onrustig. Verspot. Diep onstellend. Dit is Liezl de Kock se bekroonde stuk wat eersdaags na Nederland vertrek.
Sleutelwoord Argiewe:James Webb
In glas
In suburbia, waar mammas met hul babas in stootwaentjies gaan draf en mens op ’n Saterdag grassnyers en die geblêr van rugby op TV hoor, verloop dinge nie altyd volgens plan nie.
Rooiland vat vyf, Fleur du Cap 2014
Die drama Rooiland het Sondagaand met vyf toekennings die verhoog verlaat in die Kaap se jaarlikse Fleur du Cap-toekennings.
Land van skedels
Land van skedels is ’n ruimtelike drama wat kyk na die Anglo-Boereoorlog en veral na die konsentrasiekampe.
Making Way
Vanaf 30 Januarie tot 28 Maart is daar ‘n uitstalling van kontemporêre kuns by die Standard Bank Galery in Johannesburg.
KKNK 2009: Dis ‘n nuwe wind wat waai
Quintus van Rensburg het vanjaar sy 13de KKNK bygewoon.
KKNK 2009 – My keuse
Quintus van Rensburg se oorspronklike plan was om vanjaar se KKNK te ignoreer, dit was tot Mevrou snuf in die neus gekry het.