Dis die vroeë vyftigerjare in Parow en apartheid steek sy vuil vingers oral in.
Sleutelwoord Argiewe:Daneel van der Walt
Rooiland vat vyf, Fleur du Cap 2014
Die drama Rooiland het Sondagaand met vyf toekennings die verhoog verlaat in die Kaap se jaarlikse Fleur du Cap-toekennings.
2013 Fleur Du Cap-benoemings
Die Fleur du Cap-toekennings word op 17 Maart by die Kunstekaap in Kaapstad gehou.