‘n Versameling liedjies deur Valiant Swart wat die vroulike karakters besing wat sy lirieke bevolk oor ‘n loopbaan van meer as 34 jaar.
Sleutelwoord Argiewe:Valiant Swart
Spoegwolf en die Legends
Maak reg vir ‘n onvergeetlike aand van musiek saam met Spoegwolf en van ons land se grootste legendes.
Toyota Musiekfees 2023
Met 46 aanbiedings – van stadiongrootte tot klein en intiem, kry jy alles van buitelugkonserte tot kabaret, uitgelate optredes met jazz, rock, rumba, hip-hop en pop.
Bietjie Bos Fees 2023
Kry jou vriende bymekaar, pak jou kar en ry bosveld toe vir n naweek van lekker musiek en groot kuier.
Valiant Swart en Illimar Neitz met nuwe album
Valiant Swart besoek weer Die Boer op Saterdag 29 Julie vir ‘n heerlike aand van liedjies en stories – sommige diep en ernstig, ander vrolik en ondeund. Behalwe vir talle ou gunstelinge soos “Sonvanger”, “Jakarandastrate” en “Eyeshadow” wat aan die bod kom, het Valiant onlangs ‘n nuwe album uitgereik – die eerste een in sewe …
Rondry, Fliek en die Buitelewe
Nuwe insig kom deur waarneming en nie met redenasies nie. Valiant Swart het deur die jare juis só tot ’n nuwe verstaan van die lewe gekom.
Koos Kombuis en Valiant Swart by Emperors Palace
Twee Suid-Afrikaanse legendes, Koos Kombuis en Valiant Swart gaan al die pa’s vermaak en bederf op Vadersdag, 18 Junie 2023 om 15h00 by Emperors Palace se Theatre of Marcellus.
Valiant en die Oopmond Bende
Oopmond is ‘n warm-onder-die-kraag toordery met digkuns en musiek wat alles in lewende lywe op die verhoog ontvou.
Die program vir die Bietjie Bos Fees
Die bosveld maak gereed vir `n bietjie bos, massiewe naweek in die ooptes van die lieflike plaas Marakeli. Dis `n fees wat geskik is vir die hele gesin en dag- of naweek kaartjies is beskikbaar. Van die beste en mees geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan die verhoog deel: Spoegwolf, Early B, Black Cat Bones, Riaan Benadé, Martin …
Bietjie Bos Fees 2022
‘n Bietjie bos, ‘n massiewe naweek in die ooptes van die lieflike plaas Marakeli in Limpopo.