Jimmy in pienk

Jimmy in Pienk is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 16 Augustus 2013 in teaters begin draai. Die komedie is in 2012 in en om Kaapstad verfilm.

Die program vir die Bietjie Bos Fees

Die bosveld maak gereed vir `n bietjie bos, massiewe naweek in die ooptes van die lieflike plaas Marakeli. Dis `n fees wat geskik is vir die hele gesin en dag- of naweek kaartjies is beskikbaar. Van die beste en mees geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan die verhoog deel: Spoegwolf, Early B, Black Cat Bones, Riaan Benadé, Martin …