Suid-Afrika se nommer 1 musiekfees Liefde by die Dam is vanjaar terug in Johannesburg en Kaapstad, en word ook vir die eerste keer in Namibië as Liefde by die Nam aangebied.
Sleutelwoord Argiewe:Schalk Bezuidenhout
Jive Cape Town Funny Festival 2023
5 Junie tot 2 Julie, Baxter, Rondebosch
Liefde by die Dam 2022 – Meerendal
Kaapstad kry ook nou weer `n beurt! Kaartjies vir die volgende Liefde by die Dam by Meerendal in die Wes-Kaap op Saterdag 12 November 2022 is nou beskikbaar.
Transpirant
Schalk Bezuidenhout en Bennie Fourie het hulself vir heeltemal te lank saam ‘n tru-projektor in ‘n kamer toegesluit.
Nog ’n kans vir kaartjies vir een van SA se mees gewilde musiekfeeste!
Kaartjies vir beide Liefde by die Dam konserte in Johannesburg en Kaapstad, het binne `n dag na die verkope in Februarie oopgemaak het, uitverkoop.
Liefde by die Dam is terug!
Vir die afgelope twee jaar het die pandemie alle konserte gekelder, maar nou is dit gelukkig weer tyd om die hekke wyd oop te swaai en te laat waai! Liefde by die Dam is een van daardie feeste wat musiefliefhebbers op hul kalender merk. “Next level” soos die outjies in die voorste ry dit noem. Groot name op een van die grootste musiekverhoë in die land. Die program sorg vir die heerlikste musiek vir jonk en oud, `n ideale dag uit saam met jou vriende en familie.
Kom lag jou klaar vir top komediante by Suidoosterfees-inryteater
Die gewilde komedie-show Lag my kla’ maak op 8 November om 20h00 weer ’n draai op die Suidoosterfees se inryteater-verhoog by die kykNET Atlantic Studios in Kaapstad.
Praating met Schalk Bezuidenhout
Peach van Pletzen aka Groothond and Schalk Bezuidenhout are praating about the kakgroot dinge in this lewe.
Schalk sing sleg
In hierdie nuwe vertoning kombineer Schalk Bezuidenhout stand-up komedie met oorspronklike liedjies.
Ben & Bez – ja ons is nog baie happy saam
ja ons is nog baie happy saam