Vanjaar bied die Vrystaat Kunstefees, in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat, die derde Vrystaat Literatuurfees aan, vanaf 9-14 Julie.
Sleutelwoord Argiewe:Schalk Bezuidenhout
Liefde by die dam 2018
Vanjaar vind die gewilde Liefde by die Dam op Sondag 5 Augustus 2018 plaas.
3-in-1 met Casper, Schalk en Hannes
Dié drie is gesout (oftewel, hulle is goed gepekel) en vrek snaaks.
2018 Fiëstas
Vanjaar se Fiëstas het op Donderdag 8 Februarie 2018 by Montecasino Teatro in Johannesburg plaasgevind.
Fotostaatmasjien
’n Kopie van die werklikheid, of die lewe self?
kykNET Fiëstas-toekennings 2018
Die Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het.
Voksbesit
Ná die sukses van verlede jaar se Schalk Bezuidenhout lewendig is dié krulkopkomediant met sy truitjies en skerp tong terug met ’n splinternuwe vertoning.
Schalk Bezuidenhout oor sy liefde vir truie
Hy het nooit beplan vir sy bont truie om sy handelsmerk te word nie, vertel die komediant Schalk Bezuidenhout in die leefvertrek van sy woonstel in Oranjezicht, Kaapstad.
#Aardklop Skerpskerts Comedy Festival
Die toneelstuk is saamgestel uit verskeie sketse en parodieë, waar drie aktrises in die skoene van verskeie karakters klim en sosiale kommentaar lewer wat relevant is tot hedendaagse omstandighede. Sluit jou feesdag saans af met skaterlag in die geselskap van Suid-Afrika se voorste komediante. Met Schalk Bezuidenhout (4-7 Oktober) en Die Flying Dutchman (8 Oktober) …
#VSKunstefees Laugh changes everything
Drie van Suid-Afrika se topkomediante op een verhoog!