Ná die sukses van verlede jaar se Schalk Bezuidenhout lewendig is dié krulkopkomediant met sy truitjies en skerp tong terug met ’n splinternuwe vertoning.

Gaan kyk hoe hy die draak steek met homself, onsself en hoe hy al wat heilige koei is na die slagpale lei.

Bespreek gou, die kaartjies gaan vlieg nog voor jy kan sê “My goeie voksbesit!”

Met: Schalk Bezuidenhout

Regie: Schalk Bezuidenhout

Vervaardiger: Erns Grundling

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 14 –
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R115
Plek: Die Parlement, Oudtshoorn
Datum: 12 tot 15 April 20:00

KKNK 2017


Voksbesit

Voksbesit, Schalk Bezuidenhout
Voksbesit, Schalk Bezuidenhout

Voksbesit


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply