Die geliefde radio-program Nic se goed het allemans-eiendom vir Suid-Afrikaners geword.
Sleutelwoord Argiewe:Coenie de Villiers
Valentyn met Coenie de Villiers
Coenie de Villiers keer vir Valentynsdag terug na die Drostdy-teater in Stellenbosch met ‘n program ter ere van die liefde – op die einste dag wanneer die liefde wêreldwyd gevier en besing word!
Die Oppiwater Kunstefeesprogram bekend gestel
Die feesprogram van RSG en LEFRA PRODUKSIES se elfde Oppiwater Kunstefees is so pas bekend gestel en spog met meer as 48 verskillende Afrikaanse Teaterproduksies.
Op ‘n Eiland
Coenie de Villiers keer terug na die verhoog met ‘n nuwe vertoning, Op ‘n Eiland.
KKNK Kanna-benoemings 2024
Drie debuutproduksies wat van 23 tot 31 Maart by die KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn te sien was, is elk vir ses Kanna-pryse benoem.
Routrip
Na ‘n suksesvolle debuut by die Woordfees sal Elzabé Zietsmanse splinternuwe
eenvroutoneelstuk Routrip 30 en 31 Januarie 2024 by Die Boer in Durbanville te sien wees.
Program vir 14de Klassique bied klassieke verskeidenheid
Klassieke musiekliefhebbers kan gereedmaak vir ’n propvol program van klassieke musiek by die 14de Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn.
Grensloos
Coenie De Villiers en André Schwartz is terug met Grensloos.
Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier.
Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier. Musiekindaba bied egter nie net die geleentheid vir betrokkenes in die bedryf om bymekaar te kom nie. Van die grootste name in Afrikaanse musiek is in …
Lees meer “Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022”