Klassieke musiekliefhebbers kan gereedmaak vir ’n propvol program van klassieke musiek by die 14de Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn.
Sleutelwoord Argiewe:Elna van der Merwe
Broadway to Bloubergstrand
Beleef ‘n betowerende reis van Broadway tot Bloubergstrand.
Stem
Stem is ‘n program wat gaan oor die liefde. Liefde vir musiek. Liefde vir familie en vriende. Liefde vir die Lewe. Met so ‘n titseltjie drama … dis immers opera!
Musical Moments
Hierdie is ‘n lekker-luister-program vol genotvolle oomblikke uit die bekendste musiekblyspele.
Still Dream
’n Nuwe, klassieke program van opera arias, kunsliedere en Zanne Stapelberg de Lange se groot musikale liefde, Spaanse Zarzuela arias en liedere.
Blondes: Rach & Rav
Wat is dan nou beter as twee klaviersoliste wat op mekaar ingestem is?
Marinda van Zyl gesels oor Amraal
Die storie van Amraal en sy mense begin by die Hantam, strek deur Namakwaland, Pella en die suide van Namibië tot in Gobabis.
#kknk2016 Beste Blondes
Die Blondes se tweeklavierverwerkings van klassieke en ligte musiek, vermaak reeds die afgelope tien jaar gehore oor die hele land.
#Woordfees Marinda van Zyl Amraal
In 2015 haal Marinda van Zyl se manuskrip Amraal die kortlys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse romanwedstryd.
#Aardklop Franse vioolmusiek
Die Franse het deur die eeue op verskeie terreine die vioolwêreld verryk.