#Aardklop Franse vioolmusiek

Die Franse het deur die eeue op verskeie terreine die vioolwêreld verryk. En violiste word dekades al bekoor deur die musiek van Franse komponiste en daarom vorm dit ’n sentrale deel van hul repertorium.


Zanta Hofmeyr (viool) en Elna van der Merwe (klavier) voer van die mooiste werke vir viool en klavier deur Debussy, Fauré, Poulenc en Saint-Saëns uit.

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R120
Plek: kykNET Konservatorium, Potchefstroom
Datum: 8 Okt. – 19:00

Aardklop 2015

Franse vioolmusiek,
Roekeloos,
11 September 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar