Hilton Kunstefees 2015

Die 23ste Hilton Kunstefees vind vanjaar weer plaas by die prentjiemooi Hilton College in Hilton, KwaZulu-Natal vanaf 18 tot 20 September.

Die fees se vlagskip-produksies vanjaar is Blue / Orange en A Voice I Cannot Silence. Blue / Orange is die pennevrug van die Britse dramaturg Joe Penhall onder die regie van Clare Stopford. Die akteurs is Andrew Buckland, Nicholas Pauling en Marty Kintu.

A Voice I Cannot Silence is gebaseer op die lewe en werk van Alan Paton. Dis geskryf deur Greg Homann en Ralph Lawson, wat ook die rol van Paton vertolk.

’n Ander hoogtepunt is Neil Coppen se briljante Afrika-verwerking van Animal Farm en Siembamba deur en Philip Rademeyer en Penelope Youngleson.

Animal Farm
Animal Farm

Lewer kommentaar

Leave a Reply