Hierdie uitstaande program vir koor en orkes sluit musiek in van Da Palestrina, Bach, Haydn en Mozart, sowel as meer eietydse werke – onder meer die wêreldpremière van ’n nuwe werk van die Suid-Afrikaanse komponis Peter Klatzow.
Met die NWU se Puk-koor en – simfonieorkes.
* Première *
Genre: Musiek
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 75 minute
Kaartjies: R85
Plek: NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
Datum: 8 Okt. – 17:00, 9 Okt. – 15:00
‘n Musikale reis deur die eeue,
Roekeloos,
12 September 2015.
