Hoendervleis-oomblikke lê voor vir die gehoor wanneer 150 musikante van die NWU-PUK-Koor en -Simfonie-orkes twee grootse werke uitvoer: die Messa di Gloria (Giacomo Puccini) en die Magnificat(John Rutter).
Sleutelwoord Argiewe:Puk-simfonieorkes
#Aardklop ‘n Musikale reis deur die eeue
Hierdie uitstaande program vir koor en orkes sluit musiek in van Da Palestrina, Bach, Haydn en Mozart, sowel as meer eietydse werke.
