Hoendervleis-oomblikke lê voor vir die gehoor wanneer 150 musikante van die NWU-PUK-Koor en -Simfonie-orkes twee grootse werke uitvoer: die Messa di Gloria (Giacomo Puccini) en die Magnificat(John Rutter).