Hoendervleis-oomblikke lê voor vir die gehoor wanneer 150 musikante van die NWU-PUK-Koor en -Simfonie-orkes twee grootse werke uitvoer: die Messa di Gloria (Giacomo Puccini) en die Magnificat (John Rutter).
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 25 minute
Kaartjies: R80
Plek: Sanlam Ouditorium, Potchefstroom
Datum: 9 Oktober 2016 15:00
Aardklop 2016
Messa di Gloria
#Aardklop Messa di Gloria
Roekeloos
2
