Katte, katte en nogmaals katte.
G
K
Katfoto’s
Katte
Katte en honde
Katte krap
Katwenke
N
Noodhulp vir honde en katte: Stel vas wat gebeur het
S
Stap sal ek nie!
Star Wars kat
Sterilisasie
V
W
Katte, katte en nogmaals katte.
G
K
Katfoto’s
Katte
Katte en honde
Katte krap
Katwenke
N
Noodhulp vir honde en katte: Stel vas wat gebeur het
S
Stap sal ek nie!
Star Wars kat
Sterilisasie
V
W
Leana Barnard: My Skoonma het 'n kat pragtig maar hy lek al die hare op sy pens uit, die dieredokter sê dat daar geen ekseem is nie en hy het ook nie alergië nie, enige raad of idee wat dit moontlik kan wees. Hulle spuit hom Kortesoon maar dan hou dit vir net so maand of 2 op. Enige hulp sal wardeer word.
Dis 'n moeilike een. Katte maak mos hulle hare netjies deur dit te lek, maar jou skoonma se kat gaan te ver. Sy moet dalk probeer om die gedrag te verander deur die kat se aandag te trek. Ongelukkig sal dit baie werk neem. Sy sal die kat moet dophou en sodra hy daar begin lek kan sy met hom begin speel of vir hom 'n lekkerny aanbied. So kan sy dalk maak dat hy later haar aandag kom soek wanneer hy dink aan lek op sy pens.
Hallo daar. Ek het dieselfde probleem met my kat gehad. Dit het my verskriklik baie geld gekos om elke maand inspuitings te gee. Her Royal kanine kos gegee en die arme ding was amper kaal. Hoe meer hulle lek hoe lekker is dit en later is die vel heeltemal rou. Iemand het my raad gegee oor kos te verander maar na die goedkoop soort. Het dit toe gedoen en my probleem was onmiddelik verby. Ek is nou al 2 jaar sonder enige kolle van haarverlies. Hoop dit help?
sjoe, ek het `n langhaar mamma kat, sy het 4 babas gehad, sy kry baie
kos en is ook kieskeurig wat sy wil eet,haar babas het aan haar gedrink,
maar is toe op die ou end almal dood, maar wat vir my die einaardigste
van als is, sy het een van die baba`s opgeeet, ek vang haar toe `n paar dae later
dat sy besig is om een van die ander ook te eet, en vat die baba kat toe weg,
wat ek wil weet hoekom het sy haar baba`s geeet as sy genoeg kos en melk kry,
hul water bak word ook elke dag skoon water ingesit,
kan jul my help asb, ma kat is alweer dragtig…
groete marthie
Hi my kat tiger los my nie uit nie sy sal haar teen my op vryf en onder my hande in beweeg .As ek van een plek na n ander skyf gaan sy saam op n ander keere sal sy op my skouer kom le en niemand mag aan my vat nie sy n wyfie .Die mannetjies kat hy sal naby my le maar kan nie baie aan hom vat nie hy sal saam my loop asa ek winkel of hek toe loop veral as ek die hek oop maak in die ogende en dan staan en mehwe as ek nie vinig genog na sy sin beweeg nie hy sal n ent voor my uit draf en wag en so ttot ek in huis is .En as hy kos of melk soek sal hy ook op n manier skree vir my
Jou katte is duidelik mal oor jou.
Hallo. Ek soek graag opinies oor katte wat buite mag wees in die nag. Myne was tot nou (1jaar oud en reggemaak) tevrede hiermee maar nou word sy elke nag 2:00 wakker en wil dan uitgaan. Ons bly in n stil buurt met relatief min katte … Ek is skrikkerig vir baklei en karre maar ook dom want sy is my eerste kat. Ek sal julle opinies waardeer oor wat om te doen / wat julle dink?