’n Elektroniese muis vir jou kat

Mousr is ’n elektroniese muis vir jou kat. Die klein robot is gelaai met sensors en ’n luidspreker, alles daarop gemik om jou kat besig te hou.Die robot reageer wanneer jou kat nader kom en slaan op die vlug, nes ’n regte muis. Dit maak geluide om die ervaring meer lewensgetrou te maak. Wanneer jy …

Noodhulp vir honde en katte: Stel vas wat gebeur het

Onthou! Bly altyd kalm. Jou troeteldier sal reageer op jou reaksie en om hulle kalm te hou is van groot belang. Daarom is dit belangrik om kalm te bly. Stap 1: Kyk of daar enige uitwendige bloeding is en probeer dit stop. Stap 2: Voel vir ’n hartklop. Die hart sit omtrent 5 tot 7 …