Hier is ‘n paar wenke om jou te help om vlooie te beveg op troeteldiere:Kook kakiebos in warm water. Laat die water afkoel en was jou troeteldier daarmee.Gooi ’n bietjie knoffelolie by jou dier se kos.Gooi asyn in jou dier se water.Doop ’n kopdoek in ’n mengsel van 400 mℓ water gemeng met 5 mℓ …
Kategorie Argiewe:Katte
Luke & Bonbon
Juliana se Luke die maltees en Bonbon die gemmerkat.
Tristan & Suzy
Hier is Magda se Tristan, haar worshond wat nie ‘n kat kon verdra nie, saam met haarkieter straatkat Suzy. Die twee kan mekaar nou eenvoudig net nie uitlosnie! Die kat lek die hond skoon en die hond beskerm die kat met haarlewe! Moenie dink iemand kan aan Suzy vat sonder om eers verby Tristante kom …
Wie hou nie van stort nie?
Grawe solank sy gat. Ek gaan hom vernietig sodra die water uit my gesig is.
Katwenke
Wenke vir katte: – Daardie bitter middels wat ons aan ons naels smeer om hulle nie te kou nie werk ook vir katte. Smeer dit elektriese koorde sodat klein katjies nie die skok van hul lewe kry nie. – Maak katte se oë skoon met watte wat in louwarm water gedoop is. Begin by die …
Katte krap
Krap jou kat langs sy kosbak wanneer hy klaar is? Dit is instink. Wilde katte begrawe hulle oorskiet om dit weg te steek vir ander diere. Dit is ‘n goeie teken as jou kat dit doen want dit beteken hy aanvaar die huis as sy veilige area.
Katfoto’s
Foto’s van katte. Susan van Rensburg se Mattewis Tanya Lourens van Vredekloof se kat Ben en die budgie, maar wag ‘n bietjie, wat is verkeerd hier … Tanya Lourens van Vredekloof se Siamees Mr Cat, 16 jaar oud, saam met twee staffies wat hy groot gemaak het, Xena en Paxi. Trudy Muller se baster Siamees. …
Sterilisasie
Verantwoordelike troeteldiereienaars laat hul diere steriliseer. Duisende diere beland jaarliks op straat of by ‘n diereskuiling. Suid-Afrika het ‘n oorbevolking van troeteldiere en die probleem raak al groter. Hier is net ‘n paar redes waarom dit beter is om jou dierevriende te laat steriliseer : Die risiko dat jou dier siektes sal optel en versprei …
Katte
Katte, katte en nogmaals katte. G Gif in jou tuin K Katfoto’s Katte Katte en honde Katte krap Katwenke N Noodhulp vir honde en katte: Stel vas wat gebeur het S Stap sal ek nie! Star Wars kat Sterilisasie V Vlooie op troeteldiere W Wie hou nie van stort nie?
