Terwyl mense nog steeds geld mors op anti-verouderingsroom en spinasie smoothies, dryf daar in die Arktiese ys ’n walvis rond wat reeds twee eeue lank nie ’n dag ouer as fantasties lyk nie.
Kategorie Argiewe:Soogdiere
Bly weg van die walvisse
et die somervakansie om die draai moet besoekers aan die Kaap asseblief kennis neem: Bly weg van die walvisse!
Dolfyn
In Afrikaans is vroeër algemeen na dolfyne verwys as seevarke.
Dwergskeerbekmuis
’n Kaneelbruin skeerbekmuis, gespikkel met silwer hare en met ’n vaal onderkant en wit op die pote..
Leeu
Leeus kom in hul natuurlike omgewing in Afrika suid van die Sahara en in Asië voor.
Shortridgse skeerbekmuis
’n Bruin skeerbekmuis met ’n vaal onderkant en gespikkel met silwer hare.
Sebra / Kwagga
In Afrikaans word die woord kwagga as sinoniem gebruik vir sebra.
Donkerbruin-skeerbekmuis
Dié skeerbekmuis kom voor in Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal.
Swart-skeerbekmuis / Krulhaarskeerbekmuis
Die swart-skeerbekmuis (krulhaarskeerbekmuis) is donkerbruin, dermate, dat die hare bo-op swart vertoon.
Die kameelperd
Kameelperde is stil, saggeaarde diere wat gewoonlik in troppe leef.
