Wenke vir tuine wat spaarsamig met water werk

Groepeer plante met dieselfde waterbehoeftes saam. Plante wat met geen water of net reënwater kan oorleef, kan jy ver van krane af plant.Probeer om nie gras te plant nie en indien wel moet dit grassoorte wees wat min water gebruik. Moet nie die gras te kort sny nie, want dan het dit meer water nodig.Skaf …

Water

– Geel blare met heldergroen are kan ‘n teken wees van ‘n ystertekort. Pasop vir te veel water gee.- Hou die water waarin jy eiers gekook het, laat dit afkoel en gooi op jou plante. Dit is ryk aan minerale.- Plant aalwyne en vetplante vir ‘n tuin wat min water en onderhoud nodig het.