Inwoners en besoekers aan Kaapstad sal oor die Erfenisdag-naweek gratis toegang tot sommige natuurreservate in die stad hê. Dit bied ‘n geleentheid om die stad se natuurlike erfenis te verken en die landskap te geniet.
Sleutelwoord Argiewe:Tafelbaai
7 April
Die dag waarop Jan van Riebeeck vir die eerste keer fisies aan wal gegaan het in Tafelbaai.
6 April
Die eerste kommunikasiesatelliet, Early Bird, word deur die Amerikaners gelanseer.
17 Maart
Die eerste Britse Setlaars kom op die Nautilus en die Chapman in Tafelbaai aan.
Daar kom die Alabama
Middernag, Tafelbaai, 6 Augustus 1863, die derde jaar van die Amerikaanse Burgeroorlog.
Die riksdaalder
Die eerste papiergeld aan die Kaap is in gebruik geneem in 1782.
Wolraad Woltemade – ’n legende
Op 31 Mei 1773 gee Barend Lameren, kaptein van De Jonge Thomas, opdrag om die laaste ankertou te sny in ’n storm in Tafelbaai.
Die Amersfoort bring slawe
Die grootskaalse invoer van slawe na die Kaap begin op 28 Maart 1658.
De Houtman en die begin van Nederlandse oorheersing aan die Kaap
Op 2 April 1595 vertrek vier skepe uit Nederland, Mauritius, Amsterdam, Hollandia en Duifje, onder bevel van Cornelis de Houtman.
Janszen en De Nieuwe Haerlem
Op 25 Maart 1647 strand ’n Nederlandse vragskip De Nieuwe Haerlem in die vlakwater in Tafelbaai
