KAAPSTAD – In ’n internasionale opname, wat duidelik deur iemand uitgevoer is wat nog nooit in die Suidooster vasgeloop het nie, is Kaapstad pas bekroon as die derde gelukkigste stad op aarde – net ná Kopenhagen en Tokio, en ver voor plekke soos Johannesburg en Potchefstroom, waar geluk net nog ’n abstrakte begrip is.
Sleutelwoord Argiewe:Bloubergstrand
8 Januarie
Elvis Presley word in Tupelo Mississippi gebore.
25 Maart
De Nieuwe Haerlem strand by Bloubergstrand.
Janszen en De Nieuwe Haerlem
Op 25 Maart 1647 strand ’n Nederlandse vragskip De Nieuwe Haerlem in die vlakwater in Tafelbaai
