KAAPSTAD – In ’n internasionale opname, wat duidelik deur iemand uitgevoer is wat nog nooit in die Suidooster vasgeloop het nie, is Kaapstad pas bekroon as die derde gelukkigste stad op aarde – net ná Kopenhagen en Tokio, en ver voor plekke soos Johannesburg en Potchefstroom, waar geluk net nog ’n abstrakte begrip is.
Sleutelwoord Argiewe:Tokio
Hoogste toring maak deure oop
Die wêreld se hoogste toring, die Tokyo Skytree, het vandag vir die publiek oopgemaak in Tokio, Japan.
Blouvin-tuna: Nuwe rekord en steeds bedreig
Verlede Januarie se rekord vir ’n blouvin-tuna in Japan is die week opgestoot na ’n allemintige ¥56,68 (R6 miljoen +).
Rekord bedrag vir tuna
’n Blouvin-tuna het gister vir ’n rekord ¥ 32,49 miljoen (ongeveer R 2,67 miljoen) verkoop by die Tsukiji-vismark in Tokio, Japan se eerste veiling van die nuwe jaar.
