KAAPSTAD – In ’n internasionale opname, wat duidelik deur iemand uitgevoer is wat nog nooit in die Suidooster vasgeloop het nie, is Kaapstad pas bekroon as die derde gelukkigste stad op aarde – net ná Kopenhagen en Tokio, en ver voor plekke soos Johannesburg en Potchefstroom, waar geluk net nog ’n abstrakte begrip is.
Sleutelwoord Argiewe:Johannesburg
Liefde by die Dam 2025 – Meerendal
Dit is `n instelling dat van ons land se mees gewilde kunstenaars elke jaar hierdie tyd by Liefde by die Dam voor `n groot skare by Emmarentia dam optree.
10 Februarie
Die polisie verwyder 60 000 mense uit hul huise in Sophiatown, Johannesburg en dwing hulle om te gaan woon in Meadowlands.
22 September
Die eerste fabriek van die Voorbrand Tabakmaatskappy word in Johannesburg opgerig.
André Huguenet
Die bekende Afrikaanse toneelspeler André Huguenet word in 1906 Bloemfontein gebore.
Johannesburg Metropool
Johannesburg Toerisme Plakkaat. Waarskynlik die 1920’s.
Homemaker's Expo Johannesburg 2020
Homemaker’s Expo Johannesburg
In Gozi We Trust
’n Mengsel van voorstedelike paranoia met die werklike gevare wat Johannesburg.
‘Ekasi Lam’ An Ode to Kwaito, Un-Owed to Kwaito
Ekasi Lam’ An Ode to Kwaito, Un-Owed to Kwaito gaan van die standpunt uit dat daar geen ander genre as kwaito is wat die township lewe so akkuraat kan uitbeeld nie.
Gratis spasie in die splinternuwe Hub@Goethe
Die Goethe-Institut in Johannesburg het ‘n splinternuwe, byderwetse biblioteek geskep. Dit bevat onder andere ’n Gamebox en ’n innoveringsruimte genaamd Hub@Goethe.
