Ekasi Lam’ An Ode to Kwaito, Un-Owed to Kwaito gaan van die standpunt uit dat daar geen ander genre as kwaito is wat die township lewe so akkuraat kan uitbeeld nie.
Sleutelwoord Argiewe:Soweto
‘n Boerseun in Soweto
In die gange van die Moletsane hoërskool in Soweto weerklink daar êrens ‘n Afrikaanse les.
Ruth First
Die Britse kunstenaar Ben Slow het hierdie merkwaardige portret van Ruth First geskep met spuitverf en kwasse in Orlando-Oos, Soweto.
The Long Wait
In Johannesburg en omgewing sit en staan Faith47 se The Long Wait.
‘n Stink storie
Munisipaliteit het nog nie die toilette skoongemaak wat teen die einde van 2011 geïnstalleer is nie.
Ouma roof met kierie
‘n Ouma wat glo vir ‘n sindikaat werk, het glo twee mense by ‘n winkelsentrum in Soweto beroof, het The New Age berig.
Leerder steek onnie
” ‘n Tienerseun het glo ‘n onderwyseres by die PJ Simelane-hoërskool in Soweto gesteek, het polisie gesê.”
Spesiale muntstuk vir 2010 FIFA-wêreldbeker
Die van ons wat belê in goue munte kan nou nog ‘n blinke by die versameling voeg.
Nuwe teater vir Soweto
Bouwerk aan ‘n nuwe teater in Soweto het vandeesweek begin.
Nuwe verhoog vir kunstenaars in Soweto
Op 24 September 2006 sal ‘n belangrike kulturele gebeurtenis in Soweto plaasvind met ‘n sooispit seremonie vir die Miracle Teater, ‘n nuwe teaterfasiliteit in Jabavu White City.