The Long Wait

In Johannesburg en omgewing sit en staan Faith47 se The Long Wait. Die man op die foto is een van die sentrale figure van die werke.

Jy kan die David Krut Projects binnekort besoek vir werk van Faith47. Hou hulle webwerf dop vir meer inligting >> David Krut.

The Long Wait
The Long Wait

Jy sal The Long Wait vind in in Soweto, Newtown, Maboneng, Commissioner-straat, Jan Smuts-rylaan, Oxford-straat, Louis Botha-rylaan, Braamfontein, Yeoville en Rosebank.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar