Lefra Produksies bied met trots ’n Skatkis uit ons Musiekverlede aan – ’n ontroerende en nostalgiese musiekreis wat gehore sal meevoer op die klanke van ons gedeelde verlede.
Sleutelwoord Argiewe:Frans Swart
Top ses LEFRA produksies by Afriforum Teater
Met hul bekende leuse “Lefra vermaak Suid-Afrika!” bly Lefra Produksies getrou aan hul missie om teater na die mense toe te neem.
Gé Korsten Fees by die Voortrekker Monument
Lefra Produksies bied ’n wonderlike Gé Korsten Fees aan by die Voortrekker Monument in Pretoria op Saterdag, 27 Junie 2026. Die Fees skop af om 11:00 met gaskunstenaars Ruan Josh, Mari Bosman en Francois van Rensburg. Liewe Heksie kom die kinders vermaak met die volle produksie, LIEWE HEKSIE EN BOTTERBLOM. Die Gé Korsten Fees word …
Het van Verlangekraal
Lefra Produksies se splinternuwe produksie, Het van Verlangekraal, het onlangs totaal uitverkoop by die Fairtree Atterbury Teater en bywoningsyfers laat spat.
Dood van die Founmannetjie
Man, ou Lettie Ingelbrê het baie gedoen hier in ons buurt … bak virrie kjerkbesaar, blomme insteek by die troues, waak by die siekes … alles … haar hanne ‘t vir niks ve’keerd gestaan nie … Maar kan ‘ie ou mens vir jou geskinner ‘t!
My Boetie se Sussie se Ou kom Kaap toe
As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir ‘n oomblik in John Smith se skoene.
Die Grotman op toer
Dit is vyftien jaar later. Grotman en Elize is steeds gelukkig getroud. Die kinders is tieners met hul eiesoortige uitdagings.
Gé Sing: Hoor My Lied! open die nuwe Umuzi Teater in Secunda
Alma Swart, feesorganiseerder van die Umuzi Kunstefees, sê dat hulle baie opgewonde is oor die nuwe teater.
Helene Bester hulde aan Nana Mouskouri
Helene Bester bring in haar produksie – Helene Bester sing Nana Mouskouri – hulde aan hierdie ikoniese Griekse sangeres.
Vlerksleep by Innibos
Volgens die verklarende woordeboek van die Afrikaanse taal beteken “vlerksleep” om by ‘n meisie aan te lê, soos wat die voëls – veral duiwe – hulle vlerke sleep om die wyfies se aandag te kry vir so ‘n ietsie lekker!
