My Vrou se Man se Vrou, speel vanaf 26 tot 29 Janaurie by die Roodepoortteater.
Sleutelwoord Argiewe:Frans Swart
Oppiland Fees 2022
Grootste kuierfees vir Gauteng.
Oppiwater Kunstefeeste uitgestel na 2022
RSG en Lefra Produksies se baie gewilde Oppiwater Kunstefeeste moes as gevolg van Covid-19 uitgestel word na 2022.
Heruitsending op aanvraag
Die eerste digitale Fiela se Kind – Regstreekse Aanlynwerksessie vir Matrieks was ‘n reuse sukses met komplimente van departementshoofde, onderwysers en leerders.
Aanlynkonsert – Gé Sing: Hoor My Lied!
Dis vanjaar 21 jaar sedert die legendariese stem van Suid-Afrika se eerste ware superster, Gé Korsten, vir altyd stil geword het.
Fiela se Kind – Regstreekse Aanlynwerksessie vir Matrieks
Lefra Produksies, wat reeds Fiela se Kind – Die Drama deur Dalene Matthee met verhoogteks deur Suzanne van Wijk vir drie keer opgevoer het (1997, 2007, 2017) het besluit om as deel van die Lefra Kelderkonserte ‘n regstreekse aanlyn toeligtings- en besprekingssessie aan te bied op Woensdag, 1 Julie 2020 om 10:00.
Wen kaartjies vir ’n Beautiful Noise
In Beautiful Noise bring Alwyn hulde aan die legendariese Neil Diamond.
Groet die Grotman in jou sitkamer
Grotman het sy rookseine verruil vir WhatsApp-boodskappe, eposse, iPhones, Facebook, Twitter en aanlynkonserte.
Goue Oues met Alwyn Oberholster
Die eerste Goue Oues is tydens die Oppiwater Kunstefees vrygestel, en was een van die eerste produksies wat uitverkoop was.
My vrou se man se vrou
Die klug My vrou se man se vrou open met voorskoue by die Springs Stadsteater op 12 en 13 Maart om 19:00 in die aande. Daarna gaan die skaterlagklug KKNK toe in Oudtshoorn en speel by die kykNET Hoërskoolsaal elke oggend om 09:30 van 25-29 Maart 2020.
