Die eerste digitale Fiela se Kind – Regstreekse Aanlynwerksessie vir Matrieks was ‘n reuse sukses met komplimente van departementshoofde, onderwysers en leerders.
Op aanvraag word die Fiela-werksessie weer uitgesaai op Maandag, 3 Augustus 2020 van 10h00-12h00.
