Billy Paulson is ʼn veelsydige persoon wat bekend is vir sy bydraes as sanger, liedjieskrywer, gemeenskapsaktivis, motiveringspreker en eiendomsagent.
Kategorie Argiewe:Boeke
Lines of Fire with Zapiro
Suid-Afrika se politieke sirkus is steeds goeie vermaak.
BITTERKOMIX: DRAWING TROUBLE
Van apartheidsera-rebellie tot kontemporêre kritiek, Bitterkomix het nog nooit toestemming gevra nie.
Clarens Arts Festival 2026
24 – 27 April 2026
Clarens
Aan die hemeltrans
Die tweede roman, Aan die hemeltrans, op die hakke van die bekroonde Weerlose Meganika, is hier!
Comic Con Cape Town 2026
30 April – 3 Mei 2026CTICC 2, KaapstadComic Con Cape Town Comic Con Cape Town 2026
Latyn – Afrikaans Gratis Aanlyn Toegang
Of jy nou met Cicero worstel of Virgil probeer ontsyfer, ’n betroubare woordeboek is nie ’n luukse nie — dis oorlewing.
Hulp aan voornemende studente om toegang tot hoër onderwys te verkry
Voornemende studente wat leiding benodig om toegang tot die regering Post-School Education and Training (PSET)-stelsel te verkry, word aangemoedig om van die regering se Central Application Service (CAS) gebruik te maak.
Adam Small 90
Adam Small sou in 2026 sy 90ste verjaardag gevier het en dis ook 10 jaar sedert hy oorlede is.
SA studente kan aansoek doen vir beurse om in Duitsland te studeer
Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding het amptelik aansoeke oopgemaak vir Suid-Afrikaanse studente vir ‘n volledig befondsde beurs om in Duitsland aan die Constructor Universiteit te studeer.
