Wenners van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd

Die wenners van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd is pas aangekondig. Hulle is: 1ste Prys: Ingrid Winterbach met Die aanspraak van lewende wesens (Human & Rousseau) 2de Prys: Chris Karsten met ’n Man van min belang (Human & Rousseau) 3de Prys: Jaco Fouché Liefste Lena (Kwela) Debuutprys: Carié Maas met Koljander (Human & Rousseau) Die […]

Bymekaarkomplek vir die kunste

Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.