Wanneer ’n mens aan die ervarings van Boerevroue en -kinders tydens die Anglo-Boereoorlog dink, is die outomatiese konnotasie dié van konsentrasiekamplyding.
Sleutelwoord Argiewe:Ena Jansen
Soos familie: Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste
Vanweë hulle posisie in die kontakgebied tussen “ras” en klas is huiswerkers perfek geposisioneer om die belangrikste tolke en vertalers in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees …
#Woordfees Ena Jansen Soos familie
Ena Jansen het jare lank ondersoek ingestel na die uitbeeldingvan huiswerkers in Suid-Afrikaanse boeke en hoe die huiswerker en werkgewer mekaar ervaar en teenoor mekaar optree.
Gedigtewedstryd: “Tussen Ons”
Die Festival voor het Afrikaans wil graag soveel moontlik mense in Nederland, Vlaandere en Suid-Afrika entoesiasties maak vir die mooi en unieke band tussen Nederlands en Afrikaans.
