Ruimte

Stef Bos begin die jaar 2019 in Die Boer teater in Durbanville. Dis die begin van sy Ruimte toer wat volgende maand aftrap in Nederland en België, ’n solo vertoning met songs van toe en nuwe songs waarin die ruimte wat ons nog niet ken die ’n rol speel. Verwag ’n aand wat die spasie […]

2018 Fiëstas

Vanjaar se Fiëstas het op Donderdag 8 Februarie 2018 by Montecasino Teatro in Johannesburg plaasgevind.

#Woordfees Amanda loop die pad nou 60 jaar

Amanda Strydom het op 23 Julie 1956 in Port Elizabeth die wêreld betree, die pad gevat en sedertdien plaaslik en internasionaal haar merk gemaak.

#Woordfees 16 Onse

Die Woordfees is vanjaar 16 jaar oud. Hierdie swierige musiekvertoning vier die verjaardag feestelik!