Dit was die pa van TV maker Johan Badenhorst wat hom vertel het
Die lewe moet ‘n wals wees en nie ‘n mars nie
Toe Stef Bos dit hoor terwijl hy koffie drink met Johan
Het hy geweet
Dit is ‘n song
Dit is ‘n manier van kyk
Dit is ‘n manier van lewe
Dit is ‘n antwoord in hierdie wereld waarin die mens homself dikwils kwijtraak
In oorlogsberigte, social media and AI.
Op soek naar die geheel waarvan ons ‘n deel is
En so kom Stef Bos naar Die Boer in Durbanville

Om te sing en te vertel
Van die lewe 

wat ‘n wals moet wees

Die Boer teater-restaurant in Durbanville

16, 17 Januarie om 20:30 en Sondagmiddag 18 Januarie om 14:00

Kaartjies kos R300 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Stef Bos
Stef Bos

Lewer kommentaar

Leave a Reply