Die Suid-Afrikaanse kunswêreld rou die heengaan van Theo Kleynhans, kunstenaar, skrywer en dramaturg.
Theo is vanoggend in Porterville oorlede. Hy is vroeër vanjaar met lewerkanker gediagnoseer.