Kaapstad se feesseisoen kry vanjaar ’n stewige dosis verbeelding, want Alice is terug — en sy bring haar hele mal menasie saam.
Sleutelwoord Argiewe:Kaapstad
Katte val Kaapstad binne
Cats – daardie internasionale musiekteater-mosbolletjie wat nooit oud word nie – is weer op Suid-Afrikaanse planke.
Zombies keer terug Kaap toe – en hierdie keer bring hulle hul honde saam
Na jare se doodse stilte (letterlik en figuurlik), klim Suid-Afrika se grootste en mees ikoniese Halloween-geleentheid weer uit die graf: die Cape Town Zombie Walk
Kaapstad biblioteke help met matriek
Met leerders se belangrikste eksamen op hande gaan Kaapstad se stadsbiblioteke weereens ‘n ondersteunende studieomgewing bied terwyl hulle vir hul eindeksamens voorberei.
Kaapstad bekroon as wêreld se derde gelukkigste stad – ondanks die wind
KAAPSTAD – In ’n internasionale opname, wat duidelik deur iemand uitgevoer is wat nog nooit in die Suidooster vasgeloop het nie, is Kaapstad pas bekroon as die derde gelukkigste stad op aarde – net ná Kopenhagen en Tokio, en ver voor plekke soos Johannesburg en Potchefstroom, waar geluk net nog ’n abstrakte begrip is.
Kaapstad se 2025 Feesliggies
Op Sondag 30 November 2025 sal Kaapstad weereens die somer verhelder terwyl duisende mense op die Grand Parade en langs Adderleystraat bymekaarkom vir die 56ste uitgawe van die aanskakeling van die feesligte.
Bly weg van die walvisse
et die somervakansie om die draai moet besoekers aan die Kaap asseblief kennis neem: Bly weg van die walvisse!
Cape Town International Jazz Festival se gratis konsert
Die Cape Town International Jazz Festival sal weer hul GRATIS konsert aanbied wat by Greenmarket Square gehou word, op Donderdag, 2 Mei 2024, vanaf 16h00 tot 22h00.
5 Januarie
Die SAUK begin met gereelde televisie-uitsendings. Proefuitsendings het reeds op 5 Mei 1975 begin.
Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad
Kersboom, Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad
