Eerste Britse besetting van die Kaap

Die eerste Britse besetting van die Kaap vind plaas op 16 September 1795.

Van Riebeeck standbeelde

Jan en Maria Van Riebeeck se standbeelde staan al jare in die Kaap. Die twee het al alles gesien in Kaapstad. Met verloop van tyd is hulle verskeie kere heen en weer geskuif, tot waar hulle tans ter ruste is in Heerengrachtstraat. Van hier kyk hulle op in Adderleystraat, bo-oor die Adderleystraat fontein. “Dit is …