Suid-Afrika se eerste drankvrye hotel maak die week sy deure oop in Kaapstad.
Sleutelwoord Argiewe:Kaapstad
Groenpunt skyn
Die eerste toets van die nuwe Groenpunt-stadion se ligte in Kaapstad.
Kyk so ‘n Van der Merwe
Andrew van der Merwe sny vorms uit die seesand om Kaapstad.
Aanlyn kaartjies vir dié berg
Voornemende besoekers aan Tafelberg sal voortaan van ‘n nuwe aanlyn-kaartjiestelsel gebruik kan maak om kaartjies te koop.
Blits in Kaapstad
Vanoggend in Kaapstad.
2010 gashere wys hul plakkate
Die 2010 FIFA Wêreldbeker is net meer as ‘n jaar weg. Die Suid-Afrikaanse gasheerstede het onlangs hul plakkate in Mangaung / Bloemfontein bekendgestel.
Kaapstad een van dié plekke
Kaapstad is deur die invloedryke Frommer-uitgewers gekies as een van die beste bestemmings in die wêreld vir ‘n vakansie in 2009. Die lys bestaan uit 12 plekke wat glo jou asem sal wegslaan.
Hierdie sebra-kruising is vir pikkewyne
Die Stad Kaapstad het ´n “pikkewyn-kruising” — stellig die eerste ter wêreld — op die Simonstadse hoofweg aangebring op aandrang van bestuurders van die Kaapse Skiereiland Nasionale Park, wat oor die doodry van hierdie geveerde voetgangers begaan is.
Die Kaap van Goeie Hoere
Op ´n vergadering van Kaapstad se raadslede is ´n voorstel ingedien dat ´n “rooilig”-distrik in die stad afgebaken word en dat prostitusie gedekriminaliseer word.
